A review by rendier
Proteus by Deon Meyer

4.0

Dit was lekker om weer 'n boek in Afrikaans te lees. Dit het so rukkie gevat om weer gewoond te raak daaraan, maar toe dit lekker om so 'n storie van ons mense en plekke in my taal te lees...