You need to sign in or sign up before continuing.

A review by books4plants
A Court This Cruel and Lovely by Stacia Stark

adventurous tense slow-paced
  • Plot- or character-driven? A mix
  • Strong character development? Yes
  • Loveable characters? Yes
  • Diverse cast of characters? Yes
  • Flaws of characters a main focus? No

4.5

Ek voel as ek dit net gelees het sou dit 5 sterre wees, maar omdat dit n audiobook was was ek nie soos heeltemaal geimmerse nie. Dit was fokken goed tho. Ekt lanklaas n boek gelees (luister) wat alles het waarvan ek hou. Politics. Enemies to lovers. Bad ass fmc. Van die goed was kind of predictable soos dat lorian fae was, maar ekt nie verwag dat sy die heir sou wees nie. Dit was crazy, ekt actually hard op gegasp. Ek love hoe n bad bitch sy is en dat sy net aanvaar het dat sy enige iets moet doen om te survive. Haat dit as hulle hulself heeltyd jammer kry. Kan nie wag om die volgende boek te lees nie en te sien hoe als uitspeel. Daars nog so so baie wat kan gebeur. Obviously is die hele boek ook n cliche en daars honderde boeke met die selle plot, maar die skryfstyl is goed en die karakters is goed geskryf en ek love die dynamics. Kan nie wag om te sien hoe Prisca se powers groei nie, want ek voel daars soveel meer wat sy met dit kan doen as wat sy op die oomblik kan.