You need to sign in or sign up before continuing.
Take a photo of a barcode or cover
books4plants 's review for:
I've Got Your Number
by Sophie Kinsella
emotional
funny
relaxing
medium-paced
Plot or Character Driven:
Character
Strong character development:
Yes
Loveable characters:
Yes
Diverse cast of characters:
Yes
Flaws of characters a main focus:
Yes
Die boek was so fokken cute. Dis nou al n tydjie op my rak en ek kan nie glo dat ek dit so lank gelos het nie. Poppy en Sam is net die cuteste fokken couple en ek love hoe alles vir hulle uitgewerk het. Fok vir Magnus. Die boek was so funny en het my so lig laat voel. Ek het weer gevoel soos n klein dogtertjie wat romance boeke lees en droom daaroor. Ek mean, ek doen dit nogsteeds. Die was rerig n oulike boek. Was net couple goals.
Ook, bygesê, ek het die boek binne n dag klaar gemaak, en dit was n werksdag ook. Ek was hooked.
Ook, bygesê, ek het die boek binne n dag klaar gemaak, en dit was n werksdag ook. Ek was hooked.