You need to sign in or sign up before continuing.
Take a photo of a barcode or cover
redsrecs's Reviews (309)
adventurous
challenging
dark
emotional
inspiring
mysterious
reflective
sad
tense
medium-paced
Plot or Character Driven:
A mix
Strong character development:
Yes
Loveable characters:
Yes
Diverse cast of characters:
Yes
Flaws of characters a main focus:
Yes
Okay, this book had me torn. On one hand, I devoured this book. On the other… I kind of wanted to throw it across the room.
Let’s talk about what worked first: Wren and Torj? Obsessed. Their chemistry, tension, and messy, yearning journey back to each other gave me life. I was hooked on their dynamic and rooting for them through all the chaos. Also, I love when a second half completely shifts the energy of a book — the plot definitely picked up momentum and had me speed-reading toward the end.
But, some of the writing felt… off? Like, there were moments that contradicted themselves within the same scene. Most of the twists? I saw them coming from a mile away. And don’t even get me started on the clichés. Also for me personally, there was too much smut. It started feeling repetitive and took the punch out of what were supposed to be major emotional turning points. How many times can Torj pick Wren up and have her against a solid surface? The answer is 3.
Would I still recommend it? Yeah, especially if you already love these characters or this world, but overall just if you love romantasy.

💎💎💎💎.5 blou diamante vir Bloedblou deur Jan Vermeulen
Dankie Lapa Uitgewers vir 'n resensie kopie van hierdie boek (en dankie tog vir Amazon want ek het ook 'n Kindle weergawe gekoop).
Hierdie boek het geen reg gehad om só goed te wees nie.
Ek het Bloedblou opgetel en gedink ek kry ’n bietjie moody jongvolwasse moordraaisel… en toe beland ek in ’n modern dagse nagmerrie met dood dreigings, dooie mammas, tragiese liefdesbelangstellings en ’n DIAMANTHALSSNOER WAT MOONTLIK VERVLOEK IS?? Wat meer wil ’n mens hê?
✨ Kya is die ultieme “ek gaan hierdie familie-vloek oplos met net my hardkoppigheid en ’n half-leë selfoon”-meisie.
✨ Eddie gee “as jy sterf, sterf ek saam met jou” vibes en ek het gelewe daarvoor.
✨ Die atmosfeer?? Droog, donker, gevaarlik; ek was in.
Die boek tempo was stadige spanningsopbou met ’n heeltemal mindblowing einde. Ek was op die punt van my sitpklek met die plot twist aan die einde selfs al was dit bietjie voorspelbaar. Gelukkig het Vermeulen so paar ekstra spanners in die works gegooi en 'n einde gegee wat my in die storie gehou het ver verby my slaaptyd.
💀 Onveilige moderne mansion? Tjek.
💔 Mysterieuse dood? Tjek.
🩸 Vinnige karre, diamante met slegte vibes, generasietrauma? Tjek-tjek-tjek.
Laaste gedagtes:
Jan Vermeulen het gesê “wil jy vibes EN geweld hê?” en hy het voorsien! Bloedblou is creepy, emosioneel en verslawend op al die regte maniere. As jy hou van rillers hou met ’n tikkie noodlottige romanse en vloeke wat dalk regtig is, is hierdie die lees vir jou.

Super sassy FMC. Contradictory ways of thinking in the characters. Hella interesting plot.